Om eiehandig konsertinas te bou, was jare lank net ’n stokperdie vir Koot Brits van Weavind Park. In 2005 het dit ’n heeltydse beroep geword en hy bou self onderdele vir die instrumente. Brits sê daar ...
Die musikant Danie Grey is weer vereer vir sy bydrae tot boeremusiek. Hy het in Oktober die Hannes Schoeman-wisseltrofee vir tradisionele boeremusiek in Suid-Afrika ontvang. In sy huis in Modimolle, ...
Oudtshoorn. – Boeremusiek is vanjaar met ’n knal terug by die KKNK. Maar dit is nie die temerige boeremusiek van ouds waar boepens-ooms in kakieklere met ’n veraf uitdrukking in hul oë die krismiswurm ...
Suid-Afrika se “vierde-beste Afrikaner Magies-Realistiese Satiriese Boereorkes”, die Radio Kalahari Orkes, het sopas die musiekvideo vir Blaas Jou Vuvuzela (met Jack Parow) vrygestel. Dis die tweede ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results