RUBRIEK. – Na ‘n week van heerlike sonskyn en warm dae, raak die wind weer lastig verlede Vrydag. Die dag van Eurekaskool se spesiale sportdag. Skielik is almal weer gebaadjie en loop koes-koes teen ...