DIREKTEURE van genoteerde maatskappye het verlede week byna R53 miljoen in die sak gesteek deur die verkoop van aandele waarop hulle opsies uitgeoefen het. Die opsies is hoofsaaklik in die afgelope ...
EEN van die gewildste onderwerpe in dié rubriek is die kwessie van aandeelaansporingskemas en opsies, veral die mate waarin direkteure voordeel trek uit die uitoefening van opsies en die verkoop van ...