Die gevierde Suid-Afrikaanse skrywer en digter Breyten Breytenbach is vanoggend in die ouderdom van 85 jaar oorlede in Parys, Frankryk. Sy vrou, Yolande, was by hom. Breytenbach is in 1939 in ...